<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>G</key>
<author>Cody Carnes, Kari Jobe, Steven Furtick, Chris Brown</author>
<title>Uitstap: Die SeëN</title>
<lyrics>[V1]
.G  C  G/D G
 (Intro)___

[V2]
.G                  C             G
  Die Here seën jou  En bewaar jou
.                       Dsus                     Em
 Skyn Sy aangesig oor jou ... Mag Hy genade bewys
.                  C            G
 Die Here draai Sy  Gesig na jou
.    Dsus          G
 Mag Hy jou vrede gee

[V3]
 (herhaal bg x2)

[C1]
.  Em  C
   A -  men
.    G
   A men
.      D
   A - men

[C2]
   (herhaal bg x2)

[B1]
.          Em
   Mag Sy guns rus oor jou lewe
.        C
   En 'n duisend generasies
.           G
   Jou familie, en jou kinders
.            D
   En hul kinders, en hul kinders

[B2]
.          Em
   Mag Sy vrede jou vooruitgaan
.        C
   Agter jou staan, en langs jou staan
.       G
   Dit omring jou, Hy is in jou
.        Dsus
   Hy is met jou,
.        D
   Hy is met jou

[B3]
.         Em
   In die oggend, en die aande
.          C
   In jou doene, en jou late
.          G
   In jou hartseer, in jou vreugde
.        D
   Hy is vir jou, Hy is vir jou
.        Em
   Hy is vir jou, Hy is vir jou

[B4]
.             C
   Hy is vir jou,

[C3]
.  Em  C
   A - men
.    G
   A men
.      D
   A - men (x2)

[V4]
. Em  C  G  D
 (Instrumental)

[V5]
.G                  C             G
  Die Here seën jou  En bewaar jou
.                       Dsus                     Em
 Skyn Sy aangesig oor jou ... Mag Hy genade bewys
.                  C            G
 Die Here draai Sy  Gesig na jou
.    Dsus          G (C / G/D / G)
 Mag Hy jou vrede gee</lyrics>
</song>